Kaartjies

Ons hou nou ook 1mm MDF aan wat ideaal is vir kaartjies of waar platter materiaal nodig is. Alles wat ons uit 3mm gedoen het kan uit 1mm gesny word. Dis nie aan te beveel vir 3D of groot patrone nie.

Print Friendly